Lewe vir nou

Penna se Praatjies

“Die dood beskaam nie; ons kom en ons gaan is soos water uit die kraan”
– Breyten Breytenbach uit: Ek sal sterf en na my vader gaan

Foto: Andrea Grobbelaar Foto: Andrea Grobbelaar

Twee weke gelede is een van my goeie skoolvriende, op ouderdom 19, oorlede.

Motorongeluk. So vinnig, so onverwags is hy weg. Soos Breytenbach sê: “die dood  beskaam nie.”

Dit het my net weer laat besef, die lewe is so kort.  Ons hoor elke dag dat ons moet voluit leef.  “Lewe asof vandag jou laaste dag op aarde is.”  Tog,  doen ons dit nie.
Ons dink altyd daar sal ʼn môre wees.

Nou ek wil nie hê die post moet klink soos een van daai motiveringsvideo’s op YouTube nie, daar is genoeg van hulle.

Maar ek dink nie ons besef aldag hoe kosbaar ons lewe is nie.

Soveel van ons staan in die oggend op met ʼn negatiewe houding en pak dan die hele dag…

View original post 239 more words

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s