Ek verstaan nie vrouens nie.

Die vroulike stem van ons era! The female voice of our era!

Net Ek

Drie Lemoentjie Kleuterskool.

Ek het sopas besluit dis my werk se nuwe naam want dis soos om by ‘n bleddie kleuterskool te werk.  Soveel tantrums en huilery en bitchery het ek nog nooit beleef nie.  As ek hier loop die dag, kan ek maar in die parlement gaan werk, hierdie plek het my genoeg van politiek (al is dit nou kantoor politiek) en hidden agendas geleer.

Nee bleddie hel man.

Ek dink net nie ek is uitgeknip om saam met ‘n spul vrouens te werk nie.  By my vorige werk was ek een van die min vrouens wat werklik met die produksie deel en mense te doen gehad het en self elke dag ‘n paar keer in die fabriek moes ingaan.  Dit was hel aan die begin, want wys my asseblief waar ‘n raadsaal vol mans na ‘n jonger vrou sal luister.  Maar na ‘n paar maande het hulle begin…

View original post 301 more words

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s