ag isit hê?

Net Ek

So van gister af is ek die enigste een in ons familie wat nie ‘n graad het nie.  O, en my man, maar volgens my familie (asof hulle enigsins ‘n sê oor enige iets het) is sy ellelange lys kwalifikasies genoeg.  Gisteraand toe ek dit vir my man sê reken hy my ek kan ook mos nog leer as ek wil.

Uhm.

Nee dankie hoor.

Ek verf eerder.

1

Wat wil ek in elk geval oor tien jaar met ‘n graad in Nieu Bethesda maak?

netek2

View original post

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s